Ursula K. Le Guin

Ursula K. Le Guin
Ursula K. Le Guin in 2008
Gebore
Ursula Kroeber

21 Oktober 1929
Sterf22 Januarie 2018 (op 88)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRomanskrywer, digteres, essay-skrywer
Bekend virA Wizard of Earthsea (1968)
The Tombs of Atuan (1971)
The Farthest Shore (1972)
The Left Hand of Darkness (1969)
The Dispossessed (1974)
The Word For World Is Forest (1976)
Lavinia (2008)
EggenootCharles Le Guin
Kinders3
Webwerfursulakleguin.com
Handtekening

Ursula Kroeber Le Guin (Oktober 21, 1929 – Januarie 22, 2018) was 'n Amerikaanse skrywer van fiksie, poësie, jeugliteratuur, kortverhale en essays. Sy word hoofsaaklik beskou as iemand wat aktief was in die genres van wetenskapsfiksie en fantasie, maar sy het ook realistiese fiksie geskryf. Sy was 'n meermalige wenner van die Hugo Award, Nebula Award, Locus Award en World Fantasy Award. In 2003 is sy aangewys as 'n Grandmaster of Science Fiction. En in 2014 het sy die toekenning ontvang van die National Book Foundation Medal for Distinguished Contribution to American Letters.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne